Die ABC van Olie & jou Brein
Hoe reageer die brein op geure en hoe kan dit tot ons voordeel aangewend word? Navorsing met EEG bewys dat geure die brein, gedrag en emosies direk beïnvloed.
In hierdie werkstuk word navorsings resultate bespreek wat die brein lobbe en -golwe se reaksies op essensiële olies bevestig.
Hierdie bespreking lei tot groter begrip van
· die brein se werking;
· hoe geure, emosies en denke beïnvloed; en
· hoe algehele welstand daardeur verbeter kan word.
R240,00
Choose PayFast at checkout, then select Mobicred.
Out of stock




Reviews
There are no reviews yet.