Net ’n Oomblik – Volume 1

50 kort inspirasies vir daardie oomblikke wanneer jy nuwe moed, hoop of perspektief nodig het. Net ’n Oomblik – Volume 1 bring Dr. Eunicé van der Merwe se geliefde Een-Minuut Inspirasies van Die GROOT Ontbyt saam in ’n A5-sagtebandboek van 60 bladsye, maklik om te lees en mooi om as geskenk te gee.

R220,00

Choose PayFast at checkout, then select Mobicred.
Category:

You may also like…